Die Rommelkoningin- Hermanus

Date / Time- 10 June 15:00 – 15:45

Rates:

Adult

R50

Children

R50

Venue- Municipal Auditorium

Duration- 45 minutes

Story Team bring Oxford-uitgewers se Storieboom-reeks (Graad 2-3 leesboek) met Die Rommelkoningin! Ons sien vir Biebie, Wim, Wilma, Flappie en Kalla.
‘n Towersleutel neem die bekende leesboek-karakter, Kalla, op ’n avontuur na die fantasiewêreld van die morsjors Rommelkoningin en haar trawante, Rot en Gif. ’n Interaktiewe speel, kyk en leer-ervaring soos net die teater dit kan bied!
’n Story Team Produksie.
Tekswerkerking deur Celeste Slabber-Loriston.

Need a place to stay while visiting Hermanus for this event see link below:

http://www.holidayhouses-sa.com/

How to Register

Click on the below link to register by going to our website. Just enter your detail and pay the registration fees.

Register Now

Fees : R50